Kontak Ons
- 15 Sipresboom straat,Heidelberg,Gauteng
- retha@suikerbosacademy.com
- 082 088 6877
Skool Ure
Maandag-Vrydag,
6:30 vm – 17:30 nm
Publieke Vakansies Gesluit asook Desember Skool vakansie
Oor Ons
By Suikerbos Academy Kleuterskool leer ons om pret te hê, lief te hê en mekaar te respekteer. Waardes begin by die huis en word by ons voort gebou. U kind is ons nommer een prioriteit.
Wat bied Ons
Suikerbos Academy Kleuterskool bied u kind ‘n veilige Christelike omgewing waar hy/sy kan leer, speel en met maatjies meng. Onderwysers wat toegeweid is om seker te maak die kind se ervaring is van die beste.
Kontak Ons
- 15 Sipresboom straat,Heidelberg,Gauteng
- retha@suikerbosacademy.com
- 082 088 6877